Stephanus Jacobus Herbst Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c8.d6.e2.f5. |
Voorname |
|
Stephanus Jacobus Herbst |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Sarel Gerhardus Henning |
Moeder |
|
Hester Sophia Herbst |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Fanie |
Geboortedatum |
|
1918-6-11 |
Geboorteplek |
|
Rouxville |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Sy noemnaam is Fanie en haar noemnaam Skanie. Fanie boer saam met sy ouers en susters op die plaas Rosemount in Natal tot 1942, toe die plaas verkoop word. Fanie verhuis na Kroonstad. In hierdie tyd ontmoet hy sy toekomstige vrou. Fanie werk vir Vleissentraal as vee werwer en word in 1962 verplaas na Ventersdorp, waar hy werk tot 1968. In 1968 erf Fanie se vrou, Skanie, die plaas 'Belvedere' tussen Kroonstad en Bothaville en hulle verhuis daarheen tot 1991. Hierna woon hulle by hul seun te Kroonstad en Brits. Vanaf 2001 woon hulle in ‘n aftree-oord te Paul Roux.
|
|