Bjarne Sigurd Fowels-Landmark
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  
Voorname  Bjarne Sigurd
Van  Fowels-Landmark
Geslag  Manlik
Vader  Lewis Basil Fowels
Moeder  Solveig Tusvik
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Bjarne Sigurd
Geboortedatum  1940-4-13
Geboorteplek  Mauseidvåg, Ålesund, Noorweë
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Karen Elise Pundsnes  1964-8-29  Hjelmeland, Noorweë   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Brynjar Fowels-Landmark Manlik  Karen Elise Pundsnes  1966-5-26  
2 Merete Fowels-Landmark Vroulik  Karen Elise Pundsnes  1968-8-4  
3 Sunniva Fowels Vroulik  Karen Elise Pundsnes  1974-4-28  
4 Asgeir Fowels Manlik  Karen Elise Pundsnes  1983-12-7  
Geskiedenis
Bjarne is 'n predikant in die Noorweegse Lutherse Kerk. Kort na sy
bevestiging as predikant gedurende 1968, het hy sy Nasionale Diensplig as
kapelaan gedoen by die Noorweegse Lugmag Tegniese skool, Kjevik. Daarna dien
hy as kapelaan by die Noorweegse Seemanskerk te Rotterdam, Nederland, die
Noorweegse Seemanskerk, Liverpool, Engeland en die gemeente in Durban (1972
tot 1980) - die kerk waar sy ouma en haar tweede man (Michael Olaus
Landmark)in die huwelik bevestig is. Hiena dien hy as predikant in Bygland,
Noorweë en vir twee maande in 1989 as een van die Verenigde Nasies se
Verkiesings Monitors (UNTAG) in Suid-Wes Afrika/ Namibië. Hy dien ook
gedurende 1992/93 as 'n Leërkapelaan (met rang Kaptein) vir die Noorweegse
Kompanie in Lebanon.
Voorgeslagte
/¯¯ James Fowels
/¯¯ James Fowels
\__ Adelaine Mathilda O'connor
/¯¯ Lewis Basil Fowels
/¯¯ Hermanus Zurich
\__ Wilhelmina Catharina Zurich
\__ Martha Johanna Elizabeth Henning
Bjarne Sigurd Fowels-Landmark
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Solveig Tusvik
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Bjarne Sigurd Fowels-Landmark
    Brynjar Fowels-Landmark  
        Håkon Berg Landmark  
    Merete Fowels-Landmark  
        Bjørn Asle Skarstein  
        Eline Sofie Skarstein  
        Joakim Skarstein  
    Sunniva Fowels  
        Bodil Elise Holberg  
    Asgeir Fowels  
Fotos

Lewis Basil Fowels, sy vrou Solveig en kinders, Ingebjørg, Ruth en Bjarne
Beskou lys van mense op foto


Bjarne Sigurd Fowels-Landmark
Beskou lys van mense op foto


Brynjar Fowels-Landmark en sy vrou Olaug; Bjarne Fowels-Landmark en sy vrou Karen Elise; Sunniva Fowels-Landmark en man Bjørn; Inga, Merete, Asgeir en Kjell (eggenote van Merete). Almal in hul tradisionele drag.
Beskou lys van mense op foto