Geskiedenis |
Hy was 'n onderwyser. Nadat hy na die Kaap van Goeie Hoop emigreer het, word hy deur a2.b7.c8. Olivier Henning, van die plaas Damfontein, distr. Aliwal-Noord aangestel om sy kinders op die plaas te onderrig. Hermanus trou later met die oudste Henning dogter, Martha
|
|