Ellen Elizabeth Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c2.d4.e6.f1.g1.
Voorname  Ellen Elizabeth
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Johannes Benjamin Frans Henning
Moeder  Rozina Jacoba Greyling
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Ellen Elizabeth
Geboortedatum  1929-10-28
Geboorteplek  Pretoria
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2010-7-23
Sterfplek  Rosslyn, Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Eric Michael Naude      sterf 2010
Geskiedenis
Ellen en haar eggenote ken mekaar sedert hulle albei kleuters was. Hy is een van ’n tweeling. Hulle het self tweeling dogters, Desireé (wat met Johan van Heerden getroud is) en René ( wat met Johann Vermaak getroud is).
Eric het in die Suid-Afrikaanse Weermag gedien en het met die rang Kommandant afgetree. Ellen was vir baie jare ’n tikster by die Departement Hospitaaldienste
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Benjamin Frans Henning
/¯¯ Johannes Benjamin Frans Henning
\__ Rachel Maria Elizabeth Beukes
/¯¯ Johannes Benjamin Frans Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Maria Elizabeth Johanna Roodt
\__ {vmmName}
Ellen Elizabeth Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Rozina Jacoba Greyling
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

b7.c2.d4.e6.f1.g1. Ellen Elizabeth Naude (gebore Henning) * 28-10-1929
Beskou lys van mense op foto


Eric Michael Naudé * 11-7-1928 en sy vrou b7.c2.d4.e6.f1.g1. Ellen Elizabeth (gebore Henning) * 28-10-1929 met hul 50ste huweliksherdenking
Beskou lys van mense op foto