Johannes Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a4.b10.c2.d1.e3.
Voorname  Johannes Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Willem Henning
Moeder  Johanna Magrietha Turck
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Johannes Jacobus
Geboortedatum  1918-12-13
Geboorteplek  Paarl
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Wêreldoorlog dien hy in die Unie Verdedigingsmag in die Seinkorps. Die volgende medaljes is aan hom toegeken: 1939/45 Ster, Afrika Ster met 8ste gespe, Italië Ster, Oorlogsmedalje (1939/45), Afrika Diensmedalje. Dan is die Eikeblaar Embleem aan hom toegeken, omdat hy eervol vermeld is in verslae aan die hoofkwartier
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Willem Henning
/¯¯ Willem Johannes Henning
\__ Anna Christina Lesch
/¯¯ Pieter Willem Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Susara Johanna Magdalena Feyt
\__ {vmmName}
Johannes Jacobus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Johanna Magrietha Turck
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder