Johan Wilhelm Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a4. |
Voorname |
|
Johan Wilhelm |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
|
Moeder |
|
|
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Johan Wilhelm |
Geboortedatum |
|
|
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Dit is ongelukkig nie bekend wanneer JOHAN WILHELM (of WILLEM) HENNING vanaf Apterode in Hesse, Duitsland by die Kaap van Goeie Hoop aangekom het nie. Dit is bekend dat hy gedurende 1806 ’n onderwyser te Piketberg was. Hy trou op 25-5-1811 te Tulbach met HESTER CECILIA VAN DER MERWE *Elzenbosch 1794. Gedurende 1823 woon hulle te Vier-en-Twintig Riviere.
|
|