Cornelius Almero Oosthuizen Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a4.b5.c2.d4.e2.
Voorname  Cornelius Almero Oosthuizen
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Izaak Schalk Henning
Moeder  Susanna Magdalena Oosthuizen
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Cornelius Almero Oosthuizen
Geboortedatum  1938-2-13
Geboorteplek  Calvinia
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1994-10-13
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anita Margaretha Van Tonder  1962-1-6  Bonnievale   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Johanita Magdalouise Henning Vroulik  Anita Margaretha Van Tonder  1964-9-18  
2 Alfrancois Henning Manlik  Anita Margaretha Van Tonder  1965-8-28  
3 Nico Henning Manlik  Anita Margaretha Van Tonder  1966-11-11  
4 Retha Henning Vroulik  Anita Margaretha Van Tonder  1969-5-12  
Geskiedenis
Almero studeer aanvanklik aan die universiteit van Stellenbosch in die Natuurwetenskappe. Hy word daarna as senior lektor by die Universiteit van die Witwatersrand aangestel. Hy verwerf gedurende 1964 sy doktorsgraad in Fisika daar. Hy onderskei hom met ongeveer 30 internasionale publikasies. Tussen die jare 1967 en 1975 is hy ’n professor in Materiaalwetenskap aan die Universiteit van Port Elizabeth en vanaf 1983 tot 1990 is hy verbonde aan die Atoomenergie Korporasie. Hierna begin hy en sy oudste seun, Alfrancois, ’n staalfabriek te Rustenburg. By dit alles was hy ’n kranige en suksesvolle boer in die Gamtoosvallei. Hy word op sy plaas deur een van sy werknemers, bygestaan deur drie ander booswigte, vermoor.
Voorgeslagte
/¯¯ Izaak Schalk Henning
/¯¯ Petrus Abel Johannes Henning
\__ Hester Maria Jacoba Louw
/¯¯ Izaak Schalk Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Catharina Johanna Strauss
\__ {vmmName}
Cornelius Almero Oosthuizen Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Susanna Magdalena Oosthuizen
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Cornelius Almero Oosthuizen Henning a4.b5.c2.d4.e2.
    Johanita Magdalouise Henning  a4.b5.c2.d4.e2.f1.
    Alfrancois Henning  a4.b5.c2.d4.e2.f2.
    Nico Henning  a4.b5.c2.d4.e2.f3.
        Benjamin Henning  a4.b5.c2.d4.e2.f3.g1.
    Retha Henning  a4.b5.c2.d4.e2.f4.
Fotos

I001. a3.b5.c2.d4.e2. Cornelius Almero Oosthuizen Henning *13-2-1938
Beskou lys van mense op foto