Geskiedenis |
Lê belydenis van geloof af op 20-9-1856 in die NG Kerk Calvinia. Woon te Breipaal. Hoewel beide sy huweliksregisters, sy tweede eggenote se sterfregister, sy aanneming rekord en al sy kinders se doopregisters sy van as Henning aandui, het al sy nasate die van Hennig aangeneem. Hyself is Hennig gedoop.
|
|