Johannes Jacob Henning (*1907)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b10.c6.d1.e3.
Voorname  Johannes Jacob
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Daniël Stephanus Henning
Moeder  Elizabeth Margaritha Johanna Kruger
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Johannes Jacob
Geboortedatum  1907-1-15
Geboorteplek  Elandskraal, Cradock
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Heila Magdelena Hart  1940-7-16  Pretoria   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Johannes Henning Manlik  Heila Magdelena Hart  1941-5-23  
2 Leon Henning Manlik  Heila Magdelena Hart  1958-1-17  
Geskiedenis
Hy word groot op die plaas Spitskopvlei, distrik Cradock. Hy sluit gedurende 1925 by die Suid-Afrikaanse Berede Skutters aan, dog word nege maande later na die SA Polisie oorgeplaas. Hy dien 40 jaar lank in die Polisie. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog doen hy diens in Noord Afrika en word by Tobruk krygsgevangene geneem en te Italië en Duitsland gevange gehou.
Omdat hy laat in sy lewe eers getroud is, is hy baie rondverplaas om aflosdiens te verrrig. Hy het op 32 plekke diens gedoen. Hy het gedurende 1963 die Grens afdeling van die SA Polisie tot stand gebring en het uiteindelik as die afdelingskommissaris, Port Elizabeth afgetree.
Voorgeslagte van Johannes Jacob Henning (*1907)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Daniël Stephanus Henning (*1793, †1869)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
/¯¯ Daniël Stephanus Henning (*1831, †1913)
\__ Petronella Magdalena Blom
/¯¯ Daniël Stephanus Henning (*1867, †1953)
\__ Elizabeth Johanna Marais (*1841, †1896)
 Johannes Jacob Henning (*1907)
\__ Elizabeth Margaritha Johanna Kruger (*1861, †1915)
Nageslagte van Johannes Jacob Henning (*1907)
Johannes Jacob Henning (*1907) a2.b10.c6.d1.e3.
    Johannes Henning (*1941)  a2.b10.c6.d1.e3.f1.
        André Henning (*1967)  a2.b10.c6.d1.e3.f1.g1.
        Chris Henning (*1968)  a2.b10.c6.d1.e3.f1.g2.
        René Henning (*1971)  a2.b10.c6.d1.e3.f1.g3.
    Leon Henning (*1958)  a2.b10.c6.d1.e3.f2.
        Daryl Henning (*1992)  a2.b10.c6.d1.e3.f2.g1.