Jan Adriaan Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c3.d3.e5. |
Voorname |
|
Jan Adriaan |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Adriaan Venter Hendrik Henning |
Moeder |
|
Johanna Christina Grobler |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Jan Adriaan |
Geboortedatum |
|
1860-8-22 |
Geboorteplek |
|
Steynsburg |
Doopdatum |
|
1860-11-25 |
Doopplek |
|
Geref K, Burgersdorp |
Sterfdatum |
|
1923-5-8 |
Sterfplek |
|
Burgersdorp |
|
|
|
Geskiedenis |
Jan Adriaan word gedurende 1901 deur ’n kommissie van die Kaapse regering skuldig bevind aan hoogverraad, weens sy simpatie en hulpverlening aan die Boeremagte van die Vrystaatse Republiek tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie.
|
|