Elizabeth Maria Tullingh |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Elizabeth Maria |
Van |
|
Tullingh |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Frans Tullingh |
Moeder |
|
Gesina Klaaske Ozenga |
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Elmar |
Geboortedatum |
|
1929-6-23 |
Geboorteplek |
|
Indonesië |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2022-9-27 |
Sterfplek |
|
Somerset-Wes |
|
|
|
Geskiedenis |
Elizabeth Maria Henning, gebore Tulling, is op 27 Sept 2022 oorlede in die ouderdom van 93 jaar. Haar hart het finaal ingegee. Sy is gebore in Malang, Indonesië op 23/06/1929 van Nederlandse ouers wat daar gewerk het. Die dorp is intussen onder die lawe en bestaan nie meer nie. Voor sy 3 jaar oud was het die vulkaan aktief geraak en het haar ma haar teen die as beskerm deur doeke oor haat kot te gooi. Dit het ook ongelukkig die sonlig uitgehou en agv daarvan het sy regitis gekry. Op 3 is hulle terug na Nederland. Haar ouers skei en haar ma trou weer. .Sy studeer onderwys en gee skool vir kleuters. Op 21 kom sy saam met haar ma en stiefpa SA toe en hulle woon in Bloemfontein waar sy my pa ontmoet en hulle op 9 Januarie 1952 in die huwelik tree. My Pa was 30 toe hy uit Argentinië kom in 1947. Sy en haar man was dus albei buitelanders. Hulle het nie die “Afrikaanse kultuur”, humor ens verstaan nie.
|
|