Sy name is die Spaans vir Jan Hendrik. Met die terugkeer van 234 Afrikanergesinne na Suid-Afrika gedurende 1938, was Hendrik (soos hy genoem is) besig met sy militêre opleiding in Argentinië. Hy moes dus wag tot na voltooiing van sy diensplig voordat hy ook na Suid-Afrika kon emigreer. Hy was vyf tale magtig.
Voorgeslagte van Juan Enrique Henning (*1917, †1981)