Hy begin op sewentienjarige ouderdom werk op 'n myn te Randfontein en vanaf 1967 te Welkom. Gedurende die laat vyftigerjare word hy verkies tot president van die Mynwerkersunie en hy beklee die pos vir vyf jaar lank
Voorgeslagte van Paul Jacobus Henning (*1921, †1983)