Abraham Johannes Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c5.d8.e2.f6. |
Voorname |
|
Abraham Johannes |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Gert Frans Henning |
Moeder |
|
Maria Elizabeth Joubert |
# ste kind van vader |
|
6 |
Noemnaam |
|
Apie |
Geboortedatum |
|
1921-1-13 |
Geboorteplek |
|
Boshof |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2016-3-19 |
Sterfplek |
|
Pietersburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy het vir Anglo American gewerk as 'n finansiële bestuurder en het op Pietersburg afgetree. Op 28 Januarie 1992 word Abraham Johannes (noemnaam Apie) en sy vrou Jeanetta deur 'n swerm verwoede bye aangeval. Die bye het nes gemaak in 'n boom, voor in die Henning familie se tuin in Suidstr, Pietersburg en is deur 'n swerm trekbye kwaadgemaak. Mev Jeanetta Henning sterf van hierdie aanval en haar man is met meer as 1 000 bysteke in die hospitaal opgeneem vir behandeling.
Oom Apie was vir baie jare lid van die Gideons, ‘n interdemoninale assosiasie van Christenbesigheids- en professionele mans. Na sy aftrede het hy hom besig gehou met die regmaak van radios en het rolbal gespeel. Hy sterf op 95-jarige ouderdom.
|
|