Jacobus Cornelius Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c5.d7.e7.f6. |
Voorname |
|
Jacobus Cornelius |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jacobus Cornelis Henning |
Moeder |
|
Elizabeth Margaretha Botha |
# ste kind van vader |
|
6 |
Noemnaam |
|
Jacobus Cornelius |
Geboortedatum |
|
1930-3-14 |
Geboorteplek |
|
Breyten |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2001-7-17 |
Sterfplek |
|
Hartenbos |
|
|
|
Geskiedenis |
Toe hy vier jaar oud was verhuis sy ouers na Potgietersrus, waar hy sy skoolopleiding vanaf graad 1 tot matriek in 1947 voltooi. Hy sluit by die destydse Barclays Bank aan as kassier. Mettertyd word hy op die aflospersoneel geplaas en word dus baie tussen takke rondgestuur. Terwyl hy diens doen te Brits gedurende 1954 ontmoet hy sy toekomstige vrou, Antjie Alberts. Na hulle troue vestig hulle te Rustenburg en hy aanvaar 'n pos by Ou Mutual as verteenwoordiger. Om ekstra inkomste te verdien, doen hy deeltydse boekhouwerk vir 'n motorhawe en tree later voltyds in hulle diens as boekhouer. In 1958 vorm hy saam met 'n paar vennote 'n privaat maatskappy en hy dien op die direksie as Administratiewe Direkteur tot en met sy aftrede gedurende 1990. Jacobus het van kleins af gesing en klavier gespeel tydens kunswedstryde. Later bemeester hy ook die pyporrel en was vir baie jare lank orrelis in hulle kerk. Antjie beoefen graag houtsneewerk, pottebakkery, breiwerk en maak veldblomme droog, waarmee pragtige skilderye gemaak word. Na hulle aftrede vestig hulle te Hartenbos.
|
|