Boer te Groenvlei, distrik Smithfield. Hulle het ses kinders gehad, waarvan drie gedurende die Tweede Vryheidsoorlog weens longontsteking, as gevolg van ontberinge, in die konsentrasiekamp te Bethulie oorlede is.
Voorgeslagte van Maria Susanna Elizabeth Henning (*1870, †1952)