Gertruida Susanna Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c4.d7.e1.f1. |
Voorname |
|
Gertruida Susanna |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Jacobus Cornelis Stephanus Henning |
Moeder |
|
Rachel Elizabeth Mynhardt |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Gertruida Susanna |
Geboortedatum |
|
1906-9-4 |
Geboorteplek |
|
Winburg |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2007-9-11 |
Sterfplek |
|
Benoni |
|
|
|
Geskiedenis |
Sy is 'n week na haar 101 ste verjaardag oorlede. Sy was ‘n sangeres van formaat, wat dikwels selfs in die buiteland opgetree het. Sy het onder andere verskeie buitelandse toekennings ontvang, waaronder ‘n plaket van Pous Johannes Paulus II. Sy het as Benoni se nagtegaal bekend gestaan en het in 1971 ‘n toekenning hiervoor van die Burgemeester van Benoni ontvang.
|
|