Johannes Aalwyn Henning (*1837, †1858)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c4.d2.
Voorname  Johannes Aalwyn
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Cornelis Stephanus Henning
Moeder  Hester Margaretha Van Der Linde
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Johannes Aalwyn
Geboortedatum  1837-12-1
Geboorteplek  Colesberg
Doopdatum  1838-2-18
Doopplek  Colesberg
Sterfdatum  1858-4-3
Sterfplek  Basutoland (Lesotho)
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Susanna Dorothea Maria Magdalena Van Eeden       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Susanna Dorothea Henning Vroulik  Susanna Dorothea Maria Magdalena Van Eeden    
2 Hester Johanna Alewyn Henning Vroulik  Susanna Dorothea Maria Magdalena Van Eeden    
Geskiedenis
Die Basoetho's onder aanvoering van Mosjesh het gedurende die vyftiger jare van die negentiende eeu 'n skrikbewind onder die Vrystaatse boere begin voer. Plase is aangeval en afgebrand. Talle veë is geroof. Gedurende 1858 trek 'n Vrystaatse kommando op teen Mosjesh se krygers wat hulle in die berge van Basoetoland skuilgehou het - die Eerste Basoeto-oorlog. Johannes Aalwyn was 'n lid van hierdie kommando. Op 3 April 1858 sneuwel hy op 20-jarige leeftyd tydens die aanval op Mosjesh se bergvesting. Die kommando kon die Basoeto's nie uit hul vesting verdryf nie.
Voorgeslagte van Johannes Aalwyn Henning (*1837, †1858)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning (*1782, †1838)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Krelis Cornelisz De Jong
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
\__ Elizabeth Kops (Kobbesz)
/¯¯ Jacobus Cornelis Stephanus Henning (*1811, †1893)
/¯¯ Andreas Muller
/¯¯ Jan Andries Muller (*1729)
\__ Susanna Van Dyk
\__ Cornelia Johanna Muller (*1783, †1839)
 Johannes Aalwyn Henning (*1837, †1858)
\__ Hester Margaretha Van Der Linde
Nageslagte van Johannes Aalwyn Henning (*1837, †1858)
Johannes Aalwyn Henning (*1837, †1858) a2.b5.c4.d2.
    Susanna Dorothea Henning  a2.b5.c4.d2.e1.
    Hester Johanna Alewyn Henning  a2.b5.c4.d2.e2.