Heinrich George Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d8.e1.f2.g2.h1.
Voorname  Heinrich George
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Stanley Henning
Moeder  Mary-Ann Nel
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Heinrich
Geboortedatum  1988-3-11
Geboorteplek  Voortrekkerhoogte
Doopdatum  1988-10-10
Doopplek  Aliwal-Noord
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Edin Van Zijl  2023-3-11  Muldersdrift   
Geskiedenis
Hy is op Sondag 10 Oktober 1988 gedoop in die NG Kerk Aliwal-Noord, tydens
die eerste landwye Henning Fees. Die predikant was Ds Willie Henning van
Hanover. Heinrich was die vyfde geslag van sy familie wat in die NG Kerk
Aliwal-Noord gedoop is - hyself, sy pa Stanley, sy oupa Olivier, sy
oupagrootjie Stanley en sy groot oupagrootjie Olivier Johannes.
Voorgeslagte
/¯¯ Stanley Henning
/¯¯ Olivier Henning
\__ Dina Margaretha Jacoba Greyling
/¯¯ Stanley Henning
/¯¯ Josias Alexander John De Kock
\__ Aletta Henriëtta De Kock
\__ Aletta Petronella De Wet
Heinrich George Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ George Willian Edward Nel
\__ {mvmName}
\__ Mary-Ann Nel
/¯¯ {mmvName}
\__ Anna Catharina Elizabeth Haupt
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

b7.c8.d8.e1.f2.g2. Stanley Henning * 20-10-1961, sy vrou Mary-Ann (gebore Nel) * 28-5-1963 en hul twee kinders, Heinrich George * 11-3-1988 en Anél * 22-8-1989.
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d8.e1.f2. Olivier Henning * 2-12-1930 met twee van sy kleinkinders, links Letitia Salome * 30-11-1988, oudste dogter van Alexander (g3) en Heinrich George * 11-3-1988, oudste seun van Stanley (g2)
Beskou lys van mense op foto


Huweliksfoto van a2.b7.c8.d8.e1.f2.g2.h1. Heinrich George Henning *11-3-1988 en Edin van Zijl *17-3-1992. V.l.n.r. Hanno Combrinck, lewensmaat van Anél Henning *22-8-1989, suster van Heinrich; Edin van Zijl *17-3-1992, bruid; Heinrich Henning *11-3-1988 bruidegom; Mary-Ann Henning (gebore Nel)*28-5-1963 ma van die bruidegom en Stanley Henning *20-10-1961 pa van die bruidegom

Beskou lys van mense op foto