Pieter Hendrik Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c5.d5. |
Voorname |
|
Pieter Hendrik |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Gert Frans Henning |
Moeder |
|
Hester Susanna Francina Myburgh |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Pieter Hendrik |
Geboortedatum |
|
1845-7-14 |
Geboorteplek |
|
"over De Grens" |
Doopdatum |
|
1846-2-22 |
Doopplek |
|
Colesberg |
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Neef en niggie getroud deur Ds Dirk Postma, stigter van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Sy toekomstige skoonouers was getuies by sy doop. Hester Jacoba Frederika se ouers het Andries Hendrik Potgieter se trek tydens die Groot Trek gevolg. Sy is tydens die Groot Trek gebore. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 is hy tydens die slag van Paardeberg op 27-2-1900 saam met bykans 4 000 van Genl Piet Cronje se burgers krygsgevangene geneem en in die St Helena Krygsgevangenekamp aangehou. Sy en hul jongste twee kinders is in die Klerksdorp Konsentrasiekamp aangehou. Wonder bo wonder het nie een van hulle in die kamp gesterf nie. Op 16-4-1902 is hulle na die Wentworth Konsentrasiekamp oorgeplaas. Volgens die konsentrasiekamp rekords was Pieter Hendrik 'n messelaar te Klerksdorp
|
|