Vier Olivier's Henning v.l.n.r. b7.c8.d5.e1.f1.g3. Olivier Johannes Henning * 2-5-1956, b7.c8.d8.e1.f2. Olivier Henning * 2-12-1930, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning * 14-12-1943 en b7.c8.d8.e1.f2.g5. Olivier Henning * 25-11-1971
Beskou lys van mense op foto
Olivier Henning
Olivier Henning
Olivier Johannes Henning
Olivier Johannes Henning
Vier van die vyf kinders van b7.c8.d8.e1.f2. Olivier Henning * 2-12-1930 en sy vrou Aletta Henriëtta De Kock: V.l.n.r Aletta Petronella *16-12-1959(g1), Olivier (Caleb) 25-11-1971 (g5), Alexander * 5-5-1964 (g3) en Diana Margaretha *18-5-1966 (g4)
Beskou lys van mense op foto
Aletta Petronella Henning
Alexander Henning
Diana Margaretha Henning
Olivier Henning
b7.c8.d8.e1. Stanley Henning *26-1-1904 en sy gesin. Sittende: Olivier (f2) *2-12-1930, moeder Dina Margaretha Jacoba (gebore Greyling) *7-11-1907 met hul eerste kleinkind (die dogter van Johanna (f1) en haar man Daniël Delport), Lewies Naudé, skoonseun en Daniël Delport, skoonseun. Staande: Dina Margaretha Jacoba (f4) *23-4-1934 (getroud De Bruyn), vader Stanley, Gideon Stephanus (f5) *10-10-1935, Daisy (f3) *23-4-1932 (getroud Naudé), Johanna (f1) *30-6-1929 (getroud Delport)
Beskou lys van mense op foto
Daisy Henning
Daniël Ignatius Delport
Dina Margaretha Jacoba Greyling
Dina Margaretha Jacoba Henning
Gideon Stephanus Henning
Johanna Henning
Lewis Johannes Naudé
Olivier Henning
Stanley Henning
|