Lea Magdalena Henning (*1902, †1956)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d5.e9.
Voorname  Lea Magdalena
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Anna Sophia Roux
# ste kind van vader  9
Noemnaam  Lea Magdalena
Geboortedatum  1902-5-9
Geboorteplek  Bethulie Konsentrasiekamp
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1956
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Gerhardus Johannes Strooh       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Daphné Henning Vroulik Onbekend  1925-4-8  
Geskiedenis
Sy is in die Bethulie Konsentrasiekamp gebore terwyl haar ouers en ouer broer daar aangehou is. Op 22-jarige ouderdom word sy swanger, sonder dat sy getroud was en op 8 April 1925 word 'n babadogtertjie vir haar gebore. Hierdie dogtertjie word onmiddelik deur 'n Lessing egpaar aangeneem. Haar besonderhede word dus ook hier verstrek. Sy is later getroud met Gerhardus Johannes Strooh
Voorgeslagte van Lea Magdalena Henning (*1902, †1956)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning (*1782, †1838)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
/¯¯ Jan Andries Henning (*1802, †1871)
/¯¯ Andreas Muller
/¯¯ Jan Andries Muller (*1729)
\__ Susanna Van Dyk
\__ Cornelia Johanna Muller (*1783, †1839)
/¯¯ Jan Andries Henning (*1836, †1914)
/¯¯ Joseph Jooste
\__ Catharina Jacoba Jooste (*1806, †1877)
\__ Martha Maria Van Der Walt
 Lea Magdalena Henning (*1902, †1956)
\__ Anna Sophia Roux
Nageslagte van Lea Magdalena Henning (*1902, †1956)
Lea Magdalena Henning (*1902, †1956) a2.b5.c1.d5.e9.
    Daphné Henning (*1925)  a1.b5.c1.d5.e9.f1.
        Jacobus Johannes Mathysen Botha (*1944)  
        Clara Isabella Botha (*1945)  
        Sophia Elizabeth Frederika Botha (*1947)  
        Jeanetta Priscilla Botha (*1949)  
        Louis Stephanus Botha