Jan Andries Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c1.d5.e5. |
Voorname |
|
Jan Andries |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Andries Henning |
Moeder |
|
Anna Elizabeth Van Heerden |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Jan Andries |
Geboortedatum |
|
1866-7-21 |
Geboorteplek |
|
Kransvoëlvlei, Dewetsdorp |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1919-1-5 |
Sterfplek |
|
Wepener |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy boer saam met sy broer Barend Johannes op die plaas Kraanvogelvlei in die Bloemfontein distrik. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Bloemfontein Kommando ( Boven Modder Veldkornetskap), maar word saam met Genl Prinsloo en ongeveer 4 000 burgers op 30 Julie 1900 by Fouriesburg krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp, Ceylon aangehou.
|
|