Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c8.d6.e5.f5.g1.h1.
Voorname  Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johann Henning
Moeder  Maretha Pelser
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Jacobus
Geboortedatum  1982-4-9
Geboorteplek  Pretoria
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2010-7-23
Sterfplek  Witbank
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Marlize Goudine De Witt  2008-11-15  Pretoria   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Johann Henning Manlik  Marlize Goudine De Witt  2010-6-7  
Geskiedenis
Hy was 'n sersant in die polisie se Nasionale Intervensie-eenheid. Op Vrydag 23 Julie 2010 is berig ontvang dat 'n bende rowers 'n vrou in 'n rooftog by 'n winkelsentrum in Witbank gyselaar hou. Twee helikopters met lede van die Nasionale Intervensie-eenheid het onmiddelik na Witbank vertrek.

Die helikopter waarin Sers Jacobus Henning gereis het, het op pad, by die Klarinet plakkerskamp, sewe kilometers buite Witbank, neergestort. Die vlieënier, bemanningslid en al vyf lede van die Intervensie-eenheid het op slag gesterf. Die ander helikopter het wel die doelwit bereik en al die rowers in hegtenis geneem.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Petrus Jonker Henning
/¯¯ Jacobus Sarel Henning
\__ Maria Aletta Magdalena Rodgers
/¯¯ Johann Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Anna Elizabetta Van Deventer
\__ {vmmName}
Jacobus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Willem Jacobus Pelser
\__ {mvmName}
\__ Maretha Pelser
/¯¯ {mmvName}
\__ Debora Susanna Sophia Maritz
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jacobus Henning a2.b1.c8.d6.e5.f5.g1.h1.
    Johann Henning  a2.b1.c8.d6.e5.f5.g1.h1.i1.
Fotos

A105. b1.c8.d6.e5.f5.g1.h1.Jacobus Henning *9-4-1982, sy vroutjie Marlize Goudine (gebore De Witt) *17-7-1982 en hulle pasgebore baba, Johann *7-6-2010
Beskou lys van mense op foto