Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Wêreldoorlog sluit hy by die Regiment President Steyn aan. Hy word op 6-11-1941 na 5 SA Infanterie Bataljon afgedeel en vir operasionele diens na Frankryk gestuur. Op 12-2-1942 is hy te Marseilles, Frankryk krygsgevangene geneem.
|
|