Jacobus Cornelius Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c6.d6.e8.f2.g2. |
Voorname |
|
Jacobus Cornelius |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Christiaan Henning |
Moeder |
|
Elma Henning |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Jack Of Falaaz |
Geboortedatum |
|
1946-4-16 |
Geboorteplek |
|
Potgietersrus |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Sy noemnaam is Jack en hy het die bynaam "Falaaz" gekry terwyl hulle in Zululand gewoon het. Uit die aard van sy pa se werk het hulle baie rondgetrek. Sy kleuterjare bring hulle deur op Melmoth in Zululand. Daarna volg Engcobo in die Transkei. Hier was hy op laerskool vanaf 1952 tot 1958. Daarna trek hulle Pretoria toe, waar hy skoolgaan by Hillview High School. Hulle trek terug Transkei toe, waar hy matriek skryf by Butterworth High School in 1963. Sy hele skoolloopbaan voltooi hy in Engels. In 1964 begin sy loopbaan in die myne by Stilfontein. Hy begin ook met sy nasionale diensplig op Oudtshoorn en Grahamstad en word daarna by die First City Regiment, 'n Skotse Regiment in Grahamstad, ingedeel. Terug op die myne voltooi hy sy opleiding as leerling amptenaar en was vir die volgende 20 jaar betrokke by die produksie van goud en platina.In hierdie tyd het hy op Hartebeesfontein Goudmyn en Bafokeng-Suid Platinamyn op Rustenburg gewerk. Hierna is hy betrokke met bedryfsingenieurswese by die Evander goudmyne en later by die St Helena en Beatrix goudmyne in die Vrystaat en hulle het in Welkom gewoon. Na 40 jaar diens tree hy in 2003 af en hulle vestig hulle in Bloemfontein.
|
|