Jan Hendrik Rudolph Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c6.d6.e4.f1. |
Voorname |
|
Jan Hendrik Rudolph |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Hendrik Roedolf Henning |
Moeder |
|
Maria Magdalena Pieterse |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Jan Hendrik Rudolph |
Geboortedatum |
|
1903-5-14 |
Geboorteplek |
|
Rouxville |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1981-10-23 |
Sterfplek |
|
Pietersburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Wêreldoorlog dien hy in die Provooskompanie en later in die Betaalkorps. Die volgende medaljes is aan hom toegeken: 1939 - 45 Ster, Afrika Ster, Oorlogsmedalje (1939/45), Afrika Diensmedalje. Hy is ook eervol vermeld in verslae aan die Hoofkwartier, gevolglik is die Eikeblaar Embleem ook aan hom toegeken
|
|