Willem Francois Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d3.e9.f3.
Voorname  Willem Francois
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Stephanus Henning
Moeder  Hester Jacoba De Wet
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Willem Francois
Geboortedatum  1910-5-23
Geboorteplek  Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1947-4-23
Sterfplek  Sanddrif, Rouxville
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Sophia Henrietta Van Heerden    Cradock   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Wilma Mersa Henning Vroulik  Sophia Henrietta Van Heerden  1941-9-11  
Geskiedenis
Gedurende 1934 sluit hy aan by die Regiment Louw Wepener van die Unie Verdedigingsmag. In 1937 word hy tot die rang van Luitenant bevorder en gedurende Julie 1940, gedurende die Tweede Wêreldoorlog, word hy vir voltydse militêre diens opgeroep. Hy neem deel aan die slag van Sidi Resegh en El Alamein. Met verloop van tyd is hy tot die rang van Kaptein en later tot Majoor bevorder. Gedurende 1943 kry hy sy ontslag uit voltydse diens, waarna hy weer begin boer. Hy sluit egter kort hierna weer by die aktiewe Burgermag aan, waar hy tot en met sy dood dien.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Maria Catharina Botha
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
/¯¯ Cornelis Belthasar Naude
\__ Maartjie Elizabeth Jacoba Naude
\__ Elizabeth Catharina (Onbekend)
Willem Francois Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Hester Jacoba De Wet
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Willem Francois Henning a2.b1.c6.d3.e9.f3.
    Wilma Mersa Henning  a2.b1.c6.d3.e9.f3.g1.