Johannes Stephanus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
|
|
|
Geskiedenis |
Ten tye van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 woon hy op die plaas Kleinplaats in die distrik Rouxville. Hy was lid van die Rouxville Kommando maar word op 27 Augustus 1900 by Winburg krygsgevangene geneem en in die krygsgevangenekamp op Ceylon aangehou. Sy eggenote en haar eerste vier kinders word gedurende die oorlog in die Aliwal-Noord Konsentrasiekamp aangehou.
|
|