Christiaan Rudolf Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d10.e10.f1.g2.h3. |
Voorname |
|
Christiaan Rudolf |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Christiaan Rudolf Henning |
Moeder |
|
Martha Catharina Van Rooyen |
# ste kind van vader |
|
3 |
Noemnaam |
|
Christiaan Rudolf |
Geboortedatum |
|
1960-5-16 |
Geboorteplek |
|
Tsumeb, SWA |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Christo word groot op die plaas Bergen, in die distrik Tsumeb, SWA (Namibië) en hy voltooi sy skoolopleiding aan die Hoërskool Etosha op Tsumeb. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria en voltooi in 1985 sy B Com (Personeelbestuur). Op 1 Maart 1986 trou hy en Corrie Weideman vanuit die NG Kerk Burgerspark, Pretoria. Sy was die jongste van vyf kinders. Saam verhuis die twee na Windhoek waar hulle 'n tydlank woon. Hierna verhuis hulle na Kuruman. Christo werk in die bankwese.
|
|