Christiaan Rudolf Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d10.e10.f1.g2. |
Voorname |
|
Christiaan Rudolf |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Christiaan Rudolf Henning |
Moeder |
|
Anna Catharina Jacobs |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Christiaan Rudolf |
Geboortedatum |
|
1931-12-31 |
Geboorteplek |
|
Morgenson, Grootfontein SWA |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2012-8-21 |
Sterfplek |
|
Tsumeb, Namibia |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy word Chris genoem en word gebore op die plaas Morgenson, in die distrik van Grootfontein in Suid-Wes Afrika (Namibië). Hy gaan skool te Grootfontein en Swakopmund. Hy voltooi sy opleiding gedurende 1964 aan die Technicon van Uitenhage waar hy 'n Ingenieursdiploma behaal het. Hy werk tot 1973 vir die Suid-Wes Afrika Administrasie, waarna hy 'n voltydse boer in die Tsumeb distrik word, waar hy intensief met boerbokke boer. Hy en sy vrou word op 28 April 2012 deur vier of vyf rowers op hul plaas naby Tsumeb aangeval. Tydens dié brutale aanval het hy bloeding op die brein en 'n beroerte opgedoen. Hy was vir ongeveer vier maande in 'n koma en semi-koma en was in die hospitale te Tsumeb en Windhoek verpleeg. Hy is egter op 21 Augustus 2012 oorlede
|
|