Henning Willem Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d10.e10.f4.
Voorname  Henning Willem Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Henning
Moeder  Martje Sophia Aletta Van Tonder
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Henning Willem Jacobus
Geboortedatum  1912-3-18
Geboorteplek  Zastron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2003-7-11
Sterfplek  Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Albertina Magdalena Van Der Smit  1942-12-1  Outjo, SWA  sterf 2009
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacobus Henning Manlik  Albertina Magdalena Van Der Smit  1945-3-16  
2 Pieter Henning Manlik  Albertina Magdalena Van Der Smit  1947-7-7  
3 George Diederik Henning Manlik  Albertina Magdalena Van Der Smit  1951-11-16  
4 Andries Jacobus Henning Manlik  Albertina Magdalena Van Der Smit  1951-11-16  
5 Martha Maria Henning Vroulik  Albertina Magdalena Van Der Smit  1953-4-13  
Geskiedenis
Hy woon aanvanklik saam met sy ouers op die plaas Hoba, in die Grootfontein distrik in Suid-Wes Afrika (Namibië). Mettertyd gaan woon hy by sy ouer broer, Andries op ‘n onbewerkte plaas in die Outjo distrik. Daar was geen water of ‘n huis op die plaas nie. Hulle het ‘n grashut gebou om in te woon en ‘n put vir water gegrawe.

Later keer hy terug na Suid-Afrika, maar moes allerhande werkies doen om te oorleef, soos taxi bestuur, rioolslote grawe en loodgieterwerk doen. Hy kry ‘n goeie werk op die bek-en-klouseerkampe op die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek en in 1938 aanvaar hy ‘n pos as wag by die staalfabriek in Pretoria.

Gedurende 1941 trek hy terug Suidwes toe om sy ouers te help. Daar in Outjo ontmoet hy sy toekomstige vrou. Uit hierdie huwelik, wat heelwat langer as 60 jaar geduur het, is 5 kinders gebore.

In 1946 trek hulle na Tsumeb — weer na ‘n onbewerkte plaas sonder enige infrastruktuur. Baie swaarkry en hard werk om aan die lewe te bly en die plaas op te bou, volg.

In 1974 word die plaas verkoop en hulle verhuis na Hentiesbaai, Noord van Swakopmund. Na ‘n paar jaar verhuis hulle weens gesondheidsredes na Windhoek. Hierna volg Vredefort, Trichardt, Bethal en laastens die Sederberg Aftree-oord in Pretoria.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Christiaan Rudolf Henning
\__ Anna Magdalena Du Plessis
/¯¯ Jacobus Henning
/¯¯ Olof Abraham Vorster
\__ Anna Christina Vorster
\__ Elsje Swanepoel
Henning Willem Jacobus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Martje Sophia Aletta Van Tonder
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Henning Willem Jacobus Henning a2.b1.c3.d10.e10.f4.
    Jacobus Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g1.
        Henco Karel Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g1.h1.
        Tania Zelda Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g1.h2.
    Pieter Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2.
        Melanie Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2.h1.
        Zelna Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2.h2.
        Ilse Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2.h3.
    George Diederik Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g3.
        Jaco Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g3.h1.
        Ron Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g3.h2.
        Oeloff Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g3.h3.
    Andries Jacobus Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g4.
    Martha Maria Henning  a2.b1.c3.d10.e10.f4.g5.
Fotos

b1.c3.d10.e10. f4. Henning Willem Jacobus Henning * 18-3-1912 en sy vrou Albertina Magdalena van der Smit * 25-8-1920
Beskou lys van mense op foto