Johannes Hendrik Henning (*1882, †1969)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d10.e9.
Voorname  Johannes Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Christiaan Rudolf Henning
Moeder  Anna Christina Vorster
# ste kind van vader  9
Noemnaam  Johannes Hendrik
Geboortedatum  1882-1-21
Geboorteplek  Bronkhorstfontein, Zastron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1969-7-21
Sterfplek  Zastron
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elizabeth Anna Du Plessis      sterf 1969
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Regina Ballerina Henning Vroulik  Elizabeth Anna Du Plessis  1905-8-11  
2 Christiaan Rudolf Henning Manlik  Elizabeth Anna Du Plessis  1911-8-19  2007-10-1
Geskiedenis
Ten tye van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1900 woon hy saam met sy ouers op die plaas Bronkhorstfontein in die Rouxville distrik. Hy dien in die Rouxville Kommando - Vechtkop Veldkornetskap. Hy word op 30 Julie 1900 saam met Genl Prinsloo en ongeveer 4 000 burgers by Fouriesburg krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou.
Voorgeslagte van Johannes Hendrik Henning (*1882, †1969)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1805, †1881)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Christiaan Rudolf Henning (*1844, †1929)
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis (*1811, †1873)
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
 Johannes Hendrik Henning (*1882, †1969)
/¯¯ Olof Abraham Vorster (*1816)
\__ Anna Christina Vorster (*1845, †1913)
\__ Elsje Swanepoel
Nageslagte van Johannes Hendrik Henning (*1882, †1969)
Johannes Hendrik Henning (*1882, †1969) a2.b1.c3.d10.e9.
    Regina Ballerina Henning (*1905)  a2.b1.c3.d10.e9.f1.
    Christiaan Rudolf Henning (*1911, †2007)  a2.b1.c3.d10.e9.f2.
        Helena Margaretha Henning (*1933, †1953)  a2.b1.c3.d10.e9.f2.g1.
        Elizabeth Anna Henning (*1935)  a2.b1.c3.d10.e9.f2.g2.
        Johannes Hendrik Henning (*1936)  a2.b1.c3.d10.e9.f2.g3.
        Deodanda Juanette Henning (*1944)  a2.b1.c3.d10.e9.f2.g4.
Fotos

b1.c3.d10.e9. Johannes Hendrik Henning * 21-1-1883, sy eggenote Elizabeth Anna (gebore Du Plessis) en hulle dogter Regina Ballerina (f1)
Beskou lys van mense op foto


Die Rouxville en Zastron Hennings in die Diyatalawa krygsgevangenekamp, Ceylon op 8 Maart 1901. Herkenbaar op die foto: Voorste ry, heel links b1.c3.d10.e8. Hans Henning; Voorste ry, middel b1.c3.d7.e9. Nicolaas Johannes Henning; Middel, heel links b1.c3.d10.e3. Jan Hendrik (Jan Klaarwater) Henning; Middel, tweede van regs b1.c3.d10.e7. "Christiaan Rudolf (Chrisjan Houtbeen) Henning; Middel, heel regs b1.c3.d10.e4. Olof Abraham (Oelf) Henning; Agter, heel regs b1.c3.d10.e9. Hennie Henning
Beskou lys van mense op foto


'n Kykie in die lewe van die Boere krygsgevangenes in die Diyatalawa kamp, Ceylon. Die inwoners van hut 37. Heel links met boek op skoot b1.c3.d10.e4. Olof Abraham Henning; Tweede van links, staande met pet op b1.c3.d10.e3. Jan Klaarwater Henning; Heel regs, sittende met wit hemp en pet op kop b1.c3.d10.e9. Hennie Henning; Heel regs, staande b1.c3.d10.e8. Johannes Gerhardus Henning
Beskou lys van mense op foto