Johannes Gerhardus Henning (*1913, †1998)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d10.e8.f3.
Voorname  Johannes Gerhardus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Gerhardus Henning
Moeder  Elsje Catharina Swanepoel
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Johannes Gerhardus
Geboortedatum  1913-4-25
Geboorteplek  Zastron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1998-5-9
Sterfplek  Boksburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Magteld Magdalena Catharina Steyn  1934-10-2  Zastron  sterf 2001
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Johannes Gerhardus Henning Manlik  Magteld Magdalena Catharina Steyn  1941-1-10  1943-11-15
2 Johannes Gerhardus Henning Manlik  Magteld Magdalena Catharina Steyn  1944-2-8  
3 Hermanus Steyn Henning Manlik  Magteld Magdalena Catharina Steyn  1948-7-24  
Geskiedenis
Hansie word op die plaas Glenover, in die Zastron distrik gebore. Hy word egter groot op die plaas Glenwater. Na voltooiing van sy skoolloopbaan het hy met algemene boerdery en hoofsaaklik met 'n Jerseystoet begin boer. Sy eggenote, Maggie, het ook op Zastron grootgeword. Sy het haar toegelê op musiek en onder andere by Prof Wansborough Poles in Bloemfontein onderrig ontvang. Aan die einde van 1949 het hy die plaas Glenwater en die Jerseystoet verkoop en verhuis na die Laeveld van Oos-Transvaal, waar hy die plaas Edna, in die distrik Witrivier, aan die oewer van die Sabierivier, gekoop het. Vir sewe jaar het hy subtropiese vrugte, katoen en groente gekweek. Aan die einde van 1957 het hy die plaas verkoop en verhuis na die Rand. Begin 1958 tree hy by Anglo American se fabriek in Benoni in diens as hoof veiligheidsoffisier. Hy beklee hierdie pos vir 15 jaar lank, toe hy as Betaalmeester aangestel word.
Voorgeslagte van Johannes Gerhardus Henning (*1913, †1998)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1805, †1881)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Christiaan Rudolf Henning (*1844, †1929)
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis (*1811, †1873)
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1880, †1965)
/¯¯ Olof Abraham Vorster (*1816)
\__ Anna Christina Vorster (*1845, †1913)
\__ Elsje Swanepoel
 Johannes Gerhardus Henning (*1913, †1998)
\__ Elsje Catharina Swanepoel (*1886, †1958)
Nageslagte van Johannes Gerhardus Henning (*1913, †1998)
Johannes Gerhardus Henning (*1913, †1998) a2.b1.c3.d10.e8.f3.
    Johannes Gerhardus Henning (*1941, †1943)  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g1.
    Johannes Gerhardus Henning (*1944)  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g2.
        Johannes Gerhardus Henning (*1982)  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g2.h1.
        Anria Henning (*1983)  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g2.h2.
    Hermanus Steyn Henning (*1948)  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g3.
        Zelda Henning (*1975)  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g3.h1.
        Johannes Gerhardus Steyn Henning (*1979)  a2.b1.c3.d10.e8.f3.g3.h2.
Fotos

b1.c3.d10.e8.f3. Johannes Gerhardus Henning *25-4-1913 en sy vrou Magteld Magdalena Catharina (gebore Steyn) *13-8-1913
Beskou lys van mense op foto


'n Troufoto op 2-10-1934 van b1.c3.d10.e8.f3. Johannes Gerhardus Henning *25-4-1913 en sy bruid Magteld Magdalena Catharina Steyn *13-8-1913
Beskou lys van mense op foto