Johannes Gerhardus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d10.e8.f1.g1.h1. |
Voorname |
|
Johannes Gerhardus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Gerhardus Henning |
Moeder |
|
Hester Cecilia Brandt |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Johan |
Geboortedatum |
|
1954-3-19 |
Geboorteplek |
|
Welkom |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Johan slaag matriek aan Hoërskool Zastron. Daarna verwerf hy ‘n BSc graad aan die Universiteit van Vrystaat (Wiskunde en Fisika). Hierna volg ‘n HOD aan UNISA en ‘n BEd aan Universiteit van die Vrystaat. Hy was skoolhoof op Reddersburg, Wesselsbron en laastens die Hoërskool Hentie Cilliers in Virginia. Hy word in 1993 (ou bedeling) aangestel as "Inspekteur van Onderwys" in die Vrystaat en was op 'n stadium in beheer van Natuur- en Skeikunde. Later staan hy Skoolbesture en Beheerliggame by met die ontwikkeling van hierdie liggame. Hy tree teen die einde van 2013 met pensioen uit diens. Johan speel gereeld gholf en verteenwoordig die Vrystaat Super Seniors (bo 60 jaar) verskeie jare tydens die jaarlikse Interprovinsiale Toernooie - die laaste twee jaar as kaptein. Hy en Marietjie ry graag motorfiets en onderneem toere soos dit moontlik is.
|
|