Johannes Gerhardus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d10.e8.f1.g1. |
Voorname |
|
Johannes Gerhardus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Christiaan Rudolf Henning |
Moeder |
|
Johanna Christina Barendina Vorster |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Johannes Gerhardus |
Geboortedatum |
|
1928-9-30 |
Geboorteplek |
|
Zastron |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2002-3-4 |
Sterfplek |
|
Glenwater, Zastron |
|
|
|
Geskiedenis |
Hansie, soos hy genoem word, word groot op die plaas Zondagsfontein in die Zastron distrik. Hy gaan boer mettertyd op sy oupa se plaas, Glenwater, wat hy van sy oom (ook Hansie Henning) gekoop het. Sedert 1984 neem sy seun Reginald die boerdery by hom oor.
|
|