Daniël Stephanus Albertus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h4. |
Voorname |
|
Daniël Stephanus Albertus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Nicolaas Johannes Henning |
Moeder |
|
Marita Van Aarde |
# ste kind van vader |
|
4 |
Noemnaam |
|
Danie |
Geboortedatum |
|
1978-8-1 |
Geboorteplek |
|
Ceres |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
Huwelike |
No. |
Naam |
Datum |
Plek |
Nota |
1 |
Liezel Van Wyk |
2008-10-25 |
Pretoria |
|
|
|
Geskiedenis |
Na afloop van sy skoolopleiding in Pretoria (1996) ontvang Danie 'n beurs van die S A Lugmag en voltooi die kwalifikasie B Ing (Hons) aan die Universiteit van Pretoria. Sy eggenote voltooi haar skoolopleidingin Pretoria (2001) en verwerf die kwalifikasie B Com (Hons) aan dieselfde universiteit. Na 11 jaar diens verlaat Danie die Lugmag vir 'n kort loopbaan in die kernenergie industrie, waarna hy terugkeer na die Lugvaart - en Verdedigingsbedryf. In 2011 sluit hy hom aan by die Denel Overberg Toertsbaan naby Arniston. en die Henning egpaar verhuis na Bredasdorp, waar hulle twee seuns grootmaak. Danie leef sy passie vir vliegsport uit en ondergaan opleiding in beide ligte vliegtuie en sweeftuie. Hy is 'n gelisensieerde skermswewer en spandeer graag tyd die lugruim van Agulhas en Hermanus
|
|