| Marné Henning (*1973) |
|
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
| Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h2. |
| Voorname |
|
Marné |
| Van |
|
Henning |
| Geslag |
|
Vroulik |
| Vader |
|
Nicolaas Johannes Henning |
| Moeder |
|
Marita Van Aarde |
| # ste kind van vader |
|
2 |
| Noemnaam |
|
Marné |
| Geboortedatum |
|
1973-11-1 |
| Geboorteplek |
|
Ceres |
| Doopdatum |
|
|
| Doopplek |
|
|
| Sterfdatum |
|
|
| Sterfplek |
|
|
|
|
|
|
|
| Geskiedenis |
|
Marne slaag matriek gedurende 1991 met ses onderskeidings op hoër graad. Sy behaal ook die BSc-graad in Bedryfsingenieurswese met lof en het die SASOL-prys vir die beste volgehoue prestasie oor vier jaar in Bedryfsingenieurswese ontvang. Akademiese erekleure is deur die Verteenwoordigende Studenteraad van die Universiteit van Pretoria aan haar teogeken.
|
|