Troufoto van b1.c3.d2.e2.f5. Josephus Jacobus Theodorus Henning *1-7-1892 en sy tweede vrou, Maria Magdalena Botha *3-1-1904 op 5-5-1934.Sy drie kinders uit sy eerste huwelik ook op die foto: Links, Lena (Helena Catharina Johanna) *29-3-1921, Jan (Jan Hendrik) *23-10-1924 en Hanna (Johanna Catharina) *8-3-1923
Beskou lys van mense op foto
Helena Catharina Johanna Henning
Jan Hendrik Henning
Johanna Catharina Henning
Josephus Jacobus Theodorus Henning
Maria Magdalena Botha
b1.c3.d2.e2.f5. Josephus Jacobus Theodorus Henning *1-7-1892, sy tweede vrou, Maria Magdalena (gebore Botha) *3-1-1904 en hulle kinders en kleinkinders wat reeds gebore was teen ongeveer 1955:
1. Pa Josef; 2. Ma Maria;
3. Helena Catharina Johanna Boshoff (gebore Henning) *29-3-1921 (g1) en haar man, 3/1 Coenraad Boshoff plus twee kinders, 3/2 Johan Boshoff en 3/3 Mattie Boshoff;
4. Johanna Catharina Prinsloo (gebore Henning) *8-3-1923 (g2) en haar man 4/1 Hendrik Prinsloo plus twee kinders, 4/2 Martie Prinsloo en 4/4 Kobus Prinsloo
5. Jan Hendrik Henning *23-10-1924 (g3) en sy vrou 5/1 Aletta Sophia (gebore van Dyk) *13-2-1928 asook hul oudste kind, 5/2 Josephus Jacobus Henning *9-11-1949 (g3.h1.)
6. Anna Maria Johanna Henning *21-7-1935 (g4); 7. Josephus Jacobus Theodorus Henning *11-9-1936 (g5); 8. Maria Magdalena Henning *8-12-1937 (g6); 9. Fredrieka Jacoba *1-5-1947 (g7)
Beskou lys van mense op foto
Aletta Sophia Van Dyk
Anna Maria Johanna Henning
Coenraad Boshoff
Fredrieka Jacoba Henning
Helena Catharina Johanna Henning
Hendrik Prinsloo
Jan Hendrik Henning
Johan Boshoff
Johanna Catharina Henning
Josephus Jacobus Henning
Josephus Jacobus Theodorus Henning
Josephus Jacobus Theodorus Henning
Maria Magdalena Botha
Maria Magdalena Henning
Martie Prinsloo
Mettie Boshoff
|