Johan Barend Botha Henning (*1882, †1957)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d2.e2.f3.
Voorname  Johan Barend Botha
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Johanna Frederika Catharina Botha
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Johan Barend Botha
Geboortedatum  1882-2-27
Geboorteplek  Zastron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1957-11-14
Sterfplek  Dordrecht
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Casperlina Johanna Catharina Stapelberg    Dordrecht  sterf 1955
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Gertruida Gezina Henning Vroulik  Casperlina Johanna Catharina Stapelberg  1913-2-8  
2 Jan Hendrik Henning Manlik  Casperlina Johanna Catharina Stapelberg  1914-7-26  
3 Johanna Catharina Henning Vroulik  Casperlina Johanna Catharina Stapelberg  1919-2-10  
4 Casperlina Johanna Catharina Henning Vroulik  Casperlina Johanna Catharina Stapelberg  1924-1-23  
Geskiedenis
Ten tye van die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog woon die 17 jarige Johan saam met sy ouers op die plaas Vaalbank in die Wodehouse (Dordrecht) distrik. Hy, twee van sy broers en sy vader neem as Kaapse rebelle aan die oorlog deel. Hy word egter op 27-5-1902 deur ’n spesiale hof aan hoogverraad skuldig bevind weens die hulp en ondersteuning wat hy aan sy volksgenote in die Boererepublieke tydens die oorlog verleen het. Sy naam word in die hofstukke aangegee as Jan Barend Botha Henning. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie. In hoofstuk 14 word al die Hennings wat so gevonnis is gelys.
Voorgeslagte van Johan Barend Botha Henning (*1882, †1957)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1805, †1881)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1829)
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis (*1811, †1873)
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1853, †1917)
\__ Zacharia Gertruida Potas
 Johan Barend Botha Henning (*1882, †1957)
\__ Johanna Frederika Catharina Botha (*1856, †1895)
Nageslagte van Johan Barend Botha Henning (*1882, †1957)
Johan Barend Botha Henning (*1882, †1957) a2.b1.c3.d2.e2.f3.
    Gertruida Gezina Henning (*1913)  a2.b1.c3.d2.e2.f3.g1.
    Jan Hendrik Henning (*1914)  a2.b1.c3.d2.e2.f3.g2.
    Johanna Catharina Henning (*1919)  a2.b1.c3.d2.e2.f3.g3.
    Casperlina Johanna Catharina Henning (*1924)  a2.b1.c3.d2.e2.f3.g4.