Jan Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d2.e2.f2.
Voorname  Jan Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Johanna Frederika Catharina Botha
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Jan Hendrik
Geboortedatum  1880-1-11
Geboorteplek  Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1952-8-15
Sterfplek  Belfast
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Rachel Cornelia Stander    Machadodorp  sterf 1961
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jan Hendrik Henning Manlik  Rachel Cornelia Stander  1922-2-3  2007-1-28
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog woon Jan Hendrik saam met sy ouers op die plaas Vaalbank in die Wodehouse (Dordrecht) distrik. Hy en twee van sy broers neem saam met hulle vader as Kaapse rebelle aan die oorlog deel. Hy dien onder kmdt Gustav van Aardt in die Aliwal-Noord kommando en neem deel aan gevegte te Stormbergstasie, Labuschagnesnek, Aliwal-Noord en ’n paar gevegte in die Vrystaat. Hy dien tot 1901 toe die Kaapse rebelle ontwapen is.
Op 21 Junie 1902 word hy deur ’n spesiale hof aan hoogverraad skuldig bevind weens die hulp en ondersteuning wat hy aan die Boeremagte verleen het. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie. In hoofstuk 14 word al die Hennings wat so gevonnis is, gelys.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
\__ Anna Magdalena Du Plessis
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Zacharia Gertruida Potas
\__ {vmmName}
Jan Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Johanna Frederika Catharina Botha
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Hendrik Henning a2.b1.c3.d2.e2.f2.
    Jan Hendrik Henning  a2.b1.c3.d2.e2.f2.g1.
        Johanna Elizabeth Henning  a2.b1.c3.d2.e2.f2.g1.h1.
        Jan Hendrik Henning  a2.b1.c3.d2.e2.f2.g1.h2.
Fotos

b1.c3.d2.e2.f2. Jan Hendrik Henning * 11-1-1880, b1.c3.d2.e2.f3. Johan Barend Henning * 27-2-1882 en sy eggenote Casperlina Johanna Catharina (gebore Stapelberg) en b1.c3.d2.e2.f5. Josephus Jacobus Theodorus Henning * 1-7-1892
Beskou lys van mense op foto