a2.b9.c3.d3.e8.f2.g1.h7. Andries Gerhardus (André) Henning *2-9-1963, sy vrou, Freda (gebore Engelbrecht) *22-11-1971 en hulle kinders en kleinkinders.Links voor: Johannes Jacobus *11-10-1997 (h7.i3). Agter v.l.n.r. Skoonseun Ruan Meintjes *25-1-1994; Adéle Meintjes (gebore Henning) *2-9-1995 (h7.i2) met hul dogtertjie, Natsha Ann Meintjes *8-5-2020 in haar arms; Pieternella Jacoba (Lené) Henning *7-5-2002(h7.i4); RonéHenning *23-8-1991 (h7.i1); Freda Henning (gebore Engelbrecht) *22-11-1971, vrou van André; Regs voor: Andries Gerhardus (André) Henning *2-9-1963 met kleinseun Luan Lee Meintjes *14-11-2017 op sy skoot
Beskou lys van mense op foto
Adéle Henning
Andries Gerhardus Henning
Freda Engelbrecht
Roné Henning
|