Jan Albert Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b9.c3.d3.e8.f2.g1.h5. |
Voorname |
|
Jan Albert |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Antonie Henning |
Moeder |
|
Pieternella Jacoba Schutte |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Jan Albert |
Geboortedatum |
|
1960-5-2 |
Geboorteplek |
|
Springs |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2006-9-10 |
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hy was 'n skoolhoof by 'n Laerskool in Boksburg en het 'n Doktorsgraad in opvoedkunde gehad. Op pad werk toe die oggend van sy dood, het hy oor 'n bult gekom en die son het hom so verblind dat hy nie 'n stilstaande vragmotor voor hom in die pad gesien het nie. Hy sterf in die ongeluk.
|
|