Izak Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c1.d2.e3.f5.g1.
Voorname  Izak Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Izak Jacobus Henning
Moeder  Engela Magdalena Cecilia Theron
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Izak Jacobus
Geboortedatum  1931-8-1
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1983-5-23
Sterfplek  Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Julet Anna Carstens  1965-12-24  Pretoria   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Julie-Anne Henning Vroulik  Julet Anna Carstens  1966-11-24  
2 Chantal Angela Henning Vroulik  Julet Anna Carstens  1969-1-29  
Geskiedenis
Hy was 'n vlieënier in die SA Lugmag en het in 28 Eskader (Lugvrag) en die BBP Eskader gedien, waar hy Staatspresidente B J Vorster en Marais Viljoen rondgevlieg het. Hy het ook vir tydperke in die Royal Airforce, SAFAIR en die Oos-Afrikaanse Lugdiens gevlieg. Hy sterf tydens die groot Kerkstraatmotorbom wat deur ANC terroriste voor die Lugmag Hoofkwartier in Pretoria geplant is. Hy was op daardie stadium ’n kommandant
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Izak Jacobus Henning
\__ Johanna Petronella Jacobs
/¯¯ Izak Jacobus Henning
/¯¯ Jacobus Erasmus Johannes Van Der Merwe
\__ Anna Martha Sophia Van Der Merwe
\__ Lazyja Hendrina Van Der Walt
Izak Jacobus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Engela Magdalena Cecilia Theron
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Izak Jacobus Henning a2.b9.c1.d2.e3.f5.g1.
    Julie-Anne Henning  a2.b9.c1.d2.e3.f5.g1.h1.
    Chantal Angela Henning  a2.b9.c1.d2.e3.f5.g1.h2.
        Christian Steyn  
        Nadine Steyn  
        Michelle Steyn  
Fotos

E059. b9.c1.d2.e3.f5. Izak Jacobus Henning *24-6-1908, sy vrou Engela Magdalena Cecilia (gebore Theron) *11-1-1911 en hul twee seuns, Izak Jacobus (g1) *1-8-1931 en Sarel Jacobus Theron (g2) * 8-9-1937
Beskou lys van mense op foto


E060. Huweliksfoto van b9.c1.d2.e3.f5.g1. Izak Jacobus Henning *1-8-1931 en Julet Anna Carstens *7-2-1939. Links op die foto, Julet se ouers Everhardus Carstens en sy vrou Catherine Elizabeth (gebore Jansen). Regs op die foto, Izak se ouers Izak Jacobus Henning en sy vrou Engela (gebore Theron)
Beskou lys van mense op foto