Pieter Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.
Voorname  Pieter Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Coenraad Frederik Henning
Moeder  Maria Magdalena Gerbrecht Pretorius
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Pieter Hendrik
Geboortedatum  1932-11-13
Geboorteplek  Alberton
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2017-4-17
Sterfplek  Theresapark, Pretoia-Noord
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Johanna Francina Steyn  1953-3-15  Alberton  sterf 1985
2 Magdalena Susanna Botha  1986-4-26  Boksburg   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Johanna Francina Henning Vroulik  Johanna Francina Steyn  1954-10-7  
2 Pieter Hendrik Henning Manlik  Johanna Francina Steyn  1961-6-21  
3 Hermanus Frederik Henning Manlik  Johanna Francina Steyn  1964-8-28  
Geskiedenis
Hy word ernstig beseer in 'n motorongeluk op 27 Julie 1985 wat sy eerste vrou en sy kleinseun (h2.i1) se lewens eis. Hy word met 'n gebreekte heup in die hospitaal opgeneem. Hier is 'n heupvervanging op hom uitgevoer, maar weens nalatigheid is die operasie op die verkeerde heup gedoen. Die gevolg hiervan was dat hy vir die res van sy lewe met krukke oor die weg moes kom. Hy was 'n dieselwerktuigkundige, maar kon na sy heupvervanging nie meer werk nie en moes aftree. Gedurende 1986 ontmoet hy die weduwee Lenie Pieterse (gebore Botha) en hulle tree op 26 April 1986 in die huwelik. Hy gaan woon by Lenie in Hercules, Pretoria, maar die laaste paar jaar van hulle huwelik het hulle in die Eden Akasia Aftree-oord in Theresapark, Pretoria-Noord gewoon
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Johanna Petronella Jacobs
/¯¯ Coenraad Frederik Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Maria Susanna Pretorius
\__ {vmmName}
Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Maria Magdalena Gerbrecht Pretorius
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Hendrik Henning a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.
    Johanna Francina Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h1.
    Pieter Hendrik Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h2.
        Pieter Hendrik Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h2.i1.
        Karista Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h2.i2.
        Nezanne Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h2.i3.
        Roelien Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h2.i4.
    Hermanus Frederik Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h3.
        Coenraad Frederik Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h3.i1.
        Ruan Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h3.i2.
        Zhené Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f5.g3.h3.i3.
Fotos

E036. Troudag van b9.c1.d2.e1.f5.g3. Pieter Hendrik Henning *13-11-1932 op 15-3-1953. Agter v.l.n.r.
Rudolf Cornelius (g4) *21-7-1935, Pieter se pa, Coenraad Frederik Henning *22-11-1903, sy ma, Maria Magdalena Gerbrecht (gebore Pretorius) en hyself.
Voor v.l.n.r. Okker Johannes (g6) *7-10-1939, Maria Susanna (g1) *14-12-1928, Pieter Hendrik Dawid (g7) *27-2-1943, Magdalena Gerbrecht (g2) *25-8-1930
en Coenraad Frederik (g5) *6-6-1937
Beskou lys van mense op foto


E037. Vier broers, b9.c1.d2.e1.f5.g7. Pieter Hendrik Dawid *27-2-1943, Okker Johannes (g6) *7-10-1939,
Rudolf Cornelius (g4) *21-7-1935 en Pieter Hendrik (g3) *13-11-1932
Beskou lys van mense op foto