Nicolaas Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c8.d5.e11.f2. |
Voorname |
|
Nicolaas |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Cecil Andrew Henning |
Moeder |
|
Anna Elizabeth Olivier |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Nico |
Geboortedatum |
|
1949-4-9 |
Geboorteplek |
|
Maclear |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2015-2-3 |
Sterfplek |
|
Uitenhage |
|
|
|
Geskiedenis |
Nico Henning het sy lewe lank op die familieplaas Golden Valley in die Tarkastad-distrik met skape en beeste geboer. Hy het gedurende 2008 sy plaas verkoop en 'n “professionele” stoepsitter op Tarkastad geword. Hy het darem nog afslaerswerk gedoen en 'n matskoonmaakbesigheid vanaf sy huis bedryf. Hy het die plaas verkoop bloot omdat hy op daardie stadium ‘n goeie prys aangebied is en hy gedink het die risiko is minder as hy die plaas in kontant sou omskakel.
|
|