Olivier Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c8.d5.e10.f2.
Voorname  Olivier Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Joseph Larmor Henning
Moeder  Johanna Christina Van Straten
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Olivier Johannes
Geboortedatum  1940-3-8
Geboorteplek  Maclear
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2008-4-20
Sterfplek  Kemptonpark
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Susanna Magdalena Prinsloo  1961-9-9  Senekal  sterf 2008
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Elizabeth Hendrina Henning Vroulik  Anna Susanna Magdalena Prinsloo  1963-5-22  
2 Olivier Johannes Henning Manlik  Anna Susanna Magdalena Prinsloo  1966-7-17  
3 Avril Christine Henning Vroulik  Anna Susanna Magdalena Prinsloo  1972-4-4  1999-8-15
Geskiedenis
Olivier het te Kingwilliamstown, Aliwal-Noord en Petrusburg skoolgegaan. Na skool werk hy vir Volkskas Bank en Trustbank en eindig as onderrekenmeester. Daarna het hy die versekeringswêreld betree waar hy tot streeksbestuurder gevorder het. In 1977 begin hy sy eie besigheid as versekeringsmakelaar te Kemptonpark.
Sy eggenote, Suzette, bedryf 'ndagsorgsentrum te Kemptonpark. Op 20 April 2008 word Olivier, sy vrou, Suzette, een van hul huiswerkers en dié se seun by die sentrum deur booswigte oorval. Olivier en die huisbediende word op die plek vermoor, terwyl Suzette 'n week later, op 27 April weens haar wonde, onder andere 'n gebreekte skedel, sterf.
Olivier dien vanaf die stigting van die Henning Familiebond gedurende 1985 vir verskeie jare as Tesourier op die bestuur van die Familiebond
Voorgeslagte
/¯¯ Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning
/¯¯ Gert Frans Henning
\__ Cornelia Susanna Kotze
/¯¯ Joseph Larmor Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Susannah Catharina Maartens
\__ {vmmName}
Olivier Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Johanna Christina Van Straten
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Olivier Johannes Henning a2.b7.c8.d5.e10.f2.
    Elizabeth Hendrina Henning  a2.b7.c8.d5.e10.f2.g1.
        Frederik Carel Hefer  
        Henning Olivier Hefer  
        Nicolas Jakobus Hefer  
        Jakobus Johannes Hefer  
    Olivier Johannes Henning  a2.b7.c8.d5.e10.f2.g2.
    Avril Christine Henning  a2.b7.c8.d5.e10.f2.g3.
Fotos

Die kinders van b7.c8.d5.e10. Joseph Larmor Henning. Voor v.l.n.r. Christa van Niekerk (f4), Dorien Fourie (f1), Santjie Barnard (f3) en Liza Brummer (f6). Agter: Japie Henning (f5) en Olivier Johannes Henning (f2)
Beskou lys van mense op foto


b7.c8.d5.e10.f2. Olivier Johannes Henning * 8-3-1940 en sy vrou Anna Susanna Magdalena (Suzette) (gebore Prinsloo 13-2-1941)
Beskou lys van mense op foto