Gerard John Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c7.d10.e3.f1.g2.h2.
Voorname  Gerard John
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Gerard Carel Henning
Moeder  Carlien Lize Fichardt
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Gerard John
Geboortedatum  2004-3-26
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis
Gerard is nes sy ouer broer 'n uithaler sportman. Hy is die nr 2 gekeurde onder-12 tennisspeler in Suid-Afrika en het al aan verskeie internasionale ouderdomstennistoenooie deelgeneem. Hy is ook 'n uithaler hokkiespeler en is lid van die O/12 span van Suid-Vrystaat.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Philippus Arnoldus Henning
\__ Charlotte Henriëtte Grobbelaar
/¯¯ Gerard Carel Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Rosmé Estelle Bothma
\__ {vmmName}
Gerard John Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Carlien Lize Fichardt
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

b7.c7.d10.e3.f1. Philippus Arnoldus Henning *18-11-1943, sy skoondogter, Carlien Lize (gebore Fichardt) * 1-1-1973 (vrou van Gerard Carel) en haar twee seuns, Philip Barry *10-11-2000 en Gerard John *26-3-2004
Beskou lys van mense op foto


b7.c7.d10.e3.f1.g2. Gerard Carel Henning *10-12-1971, sy vrou Carlien Lize (gebore Fichardt) *1-1-1973 en hul twee seuns, Philip Barry *10-11-2000 en Gerard John *26-3-2004
Beskou lys van mense op foto


Die twee belowende tennisspelerseuns van b7.c7.d10.e3.f1.g2. Gerard Carel Henning *10-12-1971 en sy vrou, Carlien Lize (gebore Fichardt) *1-1-1973: Philip Barry *10-11-2000 en Gerard John *26-3-2004
Beskou lys van mense op foto