Philip Barry Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c7.d10.e3.f1.g2.h1.
Voorname  Philip Barry
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Gerard Carel Henning
Moeder  Carlien Lize Fichardt
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Philip Barry
Geboortedatum  2000-11-10
Geboorteplek  Bloemfotein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis

Philip is een van die mees belowende tennisspelers wat Suid-Afrika opgelewer het. Hy het vanaf sy Onder-12dae gedurende 2012/13 uitsonderlik presteer en was die top gekeurde speler in alle ouderdomsgroepe waaraan hy deelgeneem het. Hy het nie net al die Suid-Afrikaanse ouderdomsenkelspeltitels verower nie, maar was ook 'n lid van die Suid-Afrikaanse spanne wat aan die Afrikakampioenskappe en ander internasionale toernooie deelgeneem het. Gedurende 2016 het hy as 'n O/16 speler deurgedring na die kwarteindronde van die O/18 Afrikakampioenskappe. Gedurend 2017 het hy steeds as 'n O/16 speler selfs die O/18 Suid-Afrikaanse enkelspeltitel verower. Hy het ook gekwalifiseer om aan die 2017 Junior Australiese Opekampioenskap deel te neem.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Philippus Arnoldus Henning
\__ Charlotte Henriëtte Grobbelaar
/¯¯ Gerard Carel Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Rosmé Estelle Bothma
\__ {vmmName}
Philip Barry Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Carlien Lize Fichardt
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

b7.c7.d10.e3.f1. Philippus Arnoldus Henning *18-11-1943, sy skoondogter, Carlien Lize (gebore Fichardt) * 1-1-1973 (vrou van Gerard Carel) en haar twee seuns, Philip Barry *10-11-2000 en Gerard John *26-3-2004
Beskou lys van mense op foto


b7.c7.d10.e3.f1.g2. Gerard Carel Henning *10-12-1971, sy vrou Carlien Lize (gebore Fichardt) *1-1-1973 en hul twee seuns, Philip Barry *10-11-2000 en Gerard John *26-3-2004
Beskou lys van mense op foto


Die twee belowende tennisspelerseuns van b7.c7.d10.e3.f1.g2. Gerard Carel Henning *10-12-1971 en sy vrou, Carlien Lize (gebore Fichardt) *1-1-1973: Philip Barry *10-11-2000 en Gerard John *26-3-2004
Beskou lys van mense op foto