Philippus Arnold Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c7.d10.e4.f2. |
Voorname |
|
Philippus Arnold |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Christiaan Beyers Henning |
Moeder |
|
Alma Mathildé Van Wyk |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Philippus Arnold |
Geboortedatum |
|
1948-3-19 |
Geboorteplek |
|
Paarl |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Philip voltooi sy skoolopleiding aan die einde van 1965 aan die Paarl HJS. Hierna dien hy vir ’n jaar lank as ’n vrywilliger in die destydse SA Leërgimnasium. 1967 begin hy met sy studies in geneeskunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Tydens sy studente-dae ontmoet hy die student-fisioterapeut Annatjie Jooste, wat vanaf Vredendal se wêreld is. Hulle haak die knoop deur op 9 Desember 1972. Nadat hy as geneesheer kwalifiseer, spesialiseer Philip in kindergeneeskunde. Hy is as kinderarts verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch se Mediese Skool en die Tygerberg Hospitaal. Vroulief Annatjie vind groot genoegdoening in die ontwerp en maak van popklere, basaar-items, boekskrywe en ander tuisteskeppings. Om vier spruite groot te maak het ook voltydse aandag geverg.
|
|